Modulekode | AFT 752 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Geselekteerde taalkundetemas uit die Afrikatale: probleme rakende woordkategorisering; grondige ondersoek na problematiese aangeleenthede soos pronominalisasie, die sisteem van naamwoordklasse in Bantoe met verwysing na die moontlike bestaan van vroeëre emotiewe naamwoordklasse. Studie van die oorsprong van die Bantoetale. Algemene taalwetenskaplike agtergrond word ook gegee. Indien die aantal studente dit noodsaak, sal die studente in taalspesifieke groepe onderverdeel word. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels en Afrikatale aangebied |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App